Laurik International
info@laurik.com.ar
WhatsApp: +549 11 6274 5888
Tel: +54 11 4307 6412
Skype: hendrik.j.jordaan
Buenos Aires, Argentina

Welkom by Laurik International

Welkom by Laurik International

Laurik International
info@laurik.com.ar
WhatsApp: +549 11 6274 5888
Tel: +54 11 4307 6412
Skype: hendrik.j.jordaan
Buenos Aires, Argentina

Argentinië is ‘n bekende as gevolg van sy groot boerdery lande soos weerspieël deur die relevansie van landbou tot die land se ekonomie. Binne grondgebied van die land se landbou en veeteelt is gekonsentreer rondom instellings van verskillende eienskappe, afhangende van die tipe van die operasie, grootte en kategorie, en wat gevolglik word geklassifiseer in estancias (plase), velde, plase en gemengde boerdery-eenhede.

Dienste

Landbou Toere

Laurik International bied pasgemaakte toere om Argentina, Brazil, Uruguay en Paraguay, die lande met van die beste en toespaslikste landbou tegnologië en klimate vir u toeganklik te maak. Ons is die enigste maatskappy wat Argentinië, Brazil, Uruguay en Paraguay vir u kan wys in Afrikaans, Engels en Spaans en ons doen dit al vir meer as 10 jaar en reël o.a. Landbou.com – Landbouweekblad se webblad – asook Farmer’s Weekly se toere na Suid-Amerika.

Ons bied pasgemaakte toere vir groepe of enkelreisende persone. Daar is geen belangstelling te groot of te klein vir ons nie.

Hier is ‘n lys van ons onlangse en volgende toere in Argentina.

Kontak ons gerus vir u pasgemaakte kwotasie.

Reis beplanning

Laurik International bied ‘n absolute premium diens in Argentina en Suid Amerika vir reisbeplanning. Ons gaan verder as net u verblyf- en vervoer reëlings en verseker dat al u vereistes nagekom word en dat u nie net “nog ‘n toeris” is nie.

Kontak ons vandag vir ‘n ongelooflike diens!

Belegging

Argentinië, Brazil, Uruguay en Paraguay is wonderlike lande met ‘n belowende toekoms maar is nie altyd die eerste bestemming vir buitelandse belegging nie. Hier is egter onverbeterbare geleenthede vir die persone wat bereid is om die tyd te neem en hierdie lande te verken. Laurik International verseker dat u altyd bewus sal wees van die beleggingsmoontlikhede in die Mercosur lande (Argentina, Brazil, Uruguay en Paraguay) en meer as dit, dat u van hierdie geleenthede gebruik kan maak.

Kontak ons vir meer inligting oor moontlikhede hier.

Besigheidsreise

Die enigste en beste manier om ‘n land te verstaan is om dit self te besoek. Argentina, Brazil, Uruguay en Paraguay en Suid Amerika oor die algemeen is geen uitsondering nie maar die taal, kultuur en afstande maak dit moeilik om dit op u eie te organiseer. By Laurik International streef ons daarna om te verseker dat u tyd op die beste moontlike manier gespandeer word en dat u met die regte persone ontmoet wat weet waarvan u praat.

Eerder as om deel te wees van groot groepe mense wat nie noodwendig dieselfde belangstelling het nie reël ons spesifieke besoeke vir u en u besigheid.

Kontak ons vir verdere besonderhede.

Besigheid

Besigheid in die 21ste eeu is nie altyd so maklik as wat ‘n mens verwag nie en dit is veral waar wanneer u met ‘n land en wêrelddeel werk soos Argentinië en Suid Amerika. Die taal, kultuur, wette en regulasies maak dit ingewikkeld om u transaksies effektief te beklink.

Laurik International spesialiseer daarin om seker te maak dat die ooreenkomste wat u aangaan nagekom word en dat u ten alle tye bewus is van u verpligtinge, risikos en opsies.

Kontak ons vir verdere besonderhede.

Vertalings en Tolk Diens

Argentina, Uruguay en Paraguay se amptelike taal is Spaans en alle dokumente moet amptelik in Spaans vertaal word en gelgaliseer word deur plaaslike geregistreerde vertalers.

Die meeste mense in Argentinië, Brazil, Uruguay en Paraguay het geen of net ‘n baie basiese begrip van Engels en daar ontstaan gereeld misverstande en onduidelikhede.

Laurik International se vertalingsdiens tussen Spaans, Afrikaans en Engels sal verseker dat u ten alle tye verstaan en verstaan word.

Nuus

Nuus

Oor Ons

Laurik International is ‘n private konsultasie firma geleë in Buenos Aires, Argentinië. Ons doel is om besigheid tussen die Mercosur lande (Argentina, Brazil, Uruguay en Paraguay) en Suider Afrika te vergemaklik. Met ons span vaardige en professionele personeel kan u seker wees dat u belange in veilige, bekwame hande is. Ons streef daarna om seker te maak dat u vind waarna u op soek is in hierdie unieke Suid Amerikaanse land. Ons bied ons dienste in Afrikaans, Engels en Spaans.

Visie en Missie

Korporatiewe Visie

Ons fasiliteer ‘n wedersyds voordelige verhouding in die landbou-industrieële sektore van Suid-Amerika en Suider Afrika tussen buitelandse en plaaslike rolspelers deur die versekering van hoë produktiwiteit en doeltreffendheid met ‘n hoë-gehalte, etiese en professionele diens.

Korporatiewe Missie

Ons missie is om ‘n integrale oorbruggingsdiens te lewer vir ons kliënte vir die bevrediging van hulle behoeftes en begeertes volgens die beste van ons vermoëns maar altyd met respek vir hoë morele en etiese standaarde.

Kontak Ons

Kontak Ons