Posts Tagged ‘Afrikaans’

Kanola in Argentina

Posted on: March 16th, 2012 by Argentyn No Comments

Met ‘n graan wêreldmark wat nie altyd so voorspelbaar is nie te same met ‘n nasionale graan mark wat deurloop onder ‘n regering wat ‘n wakende oog hou oor stygende voedselpryse moet die Argentynse saaiboer altyd al die opsies oorweeg. Hierdie jaar het gelukkig anders begin as wat 2011 geëindig het en behalwe vir ‘n [...]

Argentinië patenteer droogtebestande geen vir graan

Posted on: February 27th, 2012 by Argentyn No Comments

Die Universidad Nacional del Litoral in Rosario en die maatskappy Bioceres het ‘n geen vir sojaboontjies, koring en mielies gepatenteer wat die gewasse se opbrengs tydens ‘n droogte en ook in brakgrond verhoog. Die navorsingsproses wat ongeveer US$20 miljoen per gewas beloop het in proewe oor die afgelope drie jaar opbrengsverbeterings van tussen 10 en [...]

Argentinië en Suid-Afrika werk saam op Nano-tegnologie

Posted on: July 30th, 2011 by Argentyn No Comments

Die Suid-Afrikaanse en Argentynse minsisters van Wetenskap en Tegnologie het pas ‘n ooreenkoms geteken vir die opening van ‘n sentrum vir die gesamentlike navorsing in Nano-tegnologie. In die eerste fase is hierdie sentrum slegs vir akademiese en virtuele samewerking maar soos beide ministers aangedui het is daar ‘n groot geleentheid vir gesamentlike ontwikkeling van nuwe [...]

Multimiljard Dollar belegging in Argentina se spoorweg

Posted on: July 6th, 2011 by Argentyn No Comments

Hierdie week tydens ‘n konferensie in Buenos Aires is daar meer as 200 tenderversoeke uitgereik vir die restourasie van die spoorwegsisteem in die noorde van Argentinië. Daar word bereken dat slegs 15% van die produksie van hierdie streke per trein vervoer word terwyl die res alles per vragmotor gedoen word. Die belegging wat op sowat [...]

China onderhandel om 300000Ha in Argentinië onder besproeiing te plaas

Posted on: June 14th, 2011 by Argentyn No Comments

In ‘n aankondiging wat meer as een Argentyn na sy asem laat snak het is daar vandag deur die regering van die Provinsie van Río Negro verduidelik dat hulle tans in die tweede fase is van ‘n proses om 300 000Ha aan die Chinese Heilongjang Beidahuang State Farms Bussines Trade Group te verhuur vir 20 [...]



Google Plus

Facebook Page

Disclaimer

©2012 Laurik International. All rights reserved. by Argento interactivo