Posts Tagged ‘Afrikaans’

Rio de Janeiro se Karnaval in gevaar!

Posted on: February 8th, 2011 by Argentyn No Comments

Die wêreldbekende Karnaval in Río de Janeiro in Brasilië is vandag deur ‘n groot ramp getref nadat daar ‘n brand uitgebreek het en van die dansskole se kostuums en vlotte vernietig het. Drie van die 12 dansskole wat aan die Karnaval gaan deelneem wat op die eerste naweek van Maart plaasind het al hulle kostuums [...]

LAN en TAM se samesmelt moet wag

Posted on: January 31st, 2011 by Argentyn No Comments

Dit is vandag bekend gemaak dat die Chileense Kompetisieraad die samesmelting tussen die Chileense lugredery LAN en die Brasiliaanse lugredery TAM vir eers stop gesit het. Die raad het besluit dat daar eers ‘n 8 maande ondersoek geloods moet word om vas te stel wat die effek gaan wees op die mededinging in hierdie sektor. [...]

Groot soja oes verwag vir Brasilië in 2011

Posted on: January 30th, 2011 by Argentyn No Comments

Volgens die nuutste berigte vanuit die Brasiliaanse weerkantoor word bogemiddelde reënval verwag vir die sojaproduserende state van Brasilië. Volgens ‘n woordvoerder word daar verwag dat Brasilië effens meer as die 69miljoen ton soja van verlede jaar se oes gaan produseer en skattings is rondom 70 na 71 miljoen ton. Sommige streke in die soja-state het [...]



Google Plus

Facebook Page

Disclaimer

©2012 Laurik International. All rights reserved. by Argento interactivo