Multimiljard Dollar belegging in Argentina se spoorweg
Hierdie week tydens ‘n konferensie in Buenos Aires is daar meer as 200 tenderversoeke uitgereik vir die restourasie van die spoorwegsisteem in die noorde van Argentinië. Daar word bereken dat slegs 15% van die produksie van hierdie streke per trein vervoer word terwyl die res alles per vragmotor gedoen word. Die belegging wat op sowat […]