China onderhandel om 300000Ha in Argentinië onder besproeiing te plaas

In ‘n aankondiging wat meer as een Argentyn na sy asem laat snak het is daar vandag deur die regering van die Provinsie van Río Negro verduidelik dat hulle tans in die tweede fase is van ‘n proses om 300 000Ha aan die Chinese Heilongjang Beidahuang State Farms Bussines Trade Group te verhuur vir 20 […]