Volhoubare Boerdery metodes se voordele vir grondeienaars in Argentina
Die huidige afwaardse tendens op die wêreld se koomoditeitsmarkte het sy uitwerking begin toon op meer as een vlak van die Argentynse landbou. Om maar party van die effekte te noem kan ‘n mens praat van die verkoop van landboumasjienerie en toerusting, koste en beskikbaarheid van finansiering en ook op die pryse wat huurders bereid […]