Biobrandstof in Argentina het toekoms

Die Argentynse regering het aangekondig dat biobrandstof aanlegte nie meer belasting op die voorsiening van brandstof sal betaal soos vir ander fosielbranstof maatskappye nie en ook dat alle brandstof in Argentinië vanaf Februarie 2015 ten minste 10% biobrandstof moet bevat. #Agritours #Argentina Die 33 biobrandstof aanlegte is verheug oor nuus dat brandstof verpligtend 10% biobrandstof […]

More