Groot soja oes verwag vir Brasilië in 2011
Volgens die nuutste berigte vanuit die Brasiliaanse weerkantoor word bogemiddelde reënval verwag vir die sojaproduserende state van Brasilië. Volgens ‘n woordvoerder word daar verwag dat Brasilië effens meer as die 69miljoen ton soja van verlede jaar se oes gaan produseer en skattings is rondom 70 na 71 miljoen ton. Sommige streke in die soja-state het […]