Droogtebestande GM soja in Argentina ontwikkel
Argentina ontwikkel ‘n soja variëteit bestand teen droogte en aartappel bestand teen Y-virus Argentynse owerhede het pas aangekondig dat nasionale wetenskaplikes suksesvol was om droogtebestande sojabone plaaslik te produseer en net Argentynse tegnologie te gebruik. Dit is die eerste keer in die wêreld dat GM tegnologie gebruik word om sojabone bestand te maak teen droogte en […]