LAN en TAM se samesmelt moet wag

Dit is vandag bekend gemaak dat die Chileense Kompetisieraad die samesmelting tussen die Chileense lugredery LAN en die Brasiliaanse lugredery TAM vir eers stop gesit het. Die raad het besluit dat daar eers ‘n 8 maande ondersoek geloods moet word om vas te stel wat die effek gaan wees op die mededinging in hierdie sektor. […]

More