Die volhoubare bestuur van grond hou elke…

Die volhoubare bestuur van grond hou elke keer meer voordele in vir grondeienaars – ook in Argentinië:

Volhoubare Boerdery metodes se voordele vir grondeienaars

Volhoubare boerdery metodes soos behoorlike wisselbou, gebruik van kunsmis en die bestuur van onkruid raak al hoe belangriker met laer graanpryse.