Geenbewerkingshandleiding Geen bewerking No-Till in Afrikaans

Die Instituut vir Landbou Tegnologie van Argentina (INTA) het ‘n gratis handleiding ontwikkel vir die suksesvolle implimentering van die geenbewerking metode van verbouing wat hulle suksesvol in Suid-Afrika in samewerking met Graan Suid-Afrika getoets het en as deel van die herlewingslandbouprojek bied.Geenbewerking is ‘n metode van voorbereiding van die saadbedding vir die verbouing van gewasse […]

More