Landbouweekblad Herlewingslandbou Toer 2018 na Argentinië

‘n Aktiwiteit soos landbou wat vir meer as 2000 jaar as stabiel, onveranderd en amper vervelig beskou is is in die 21ste eeu een van die mees dinamiese en opwindendste en noodsaaklikste industrieë in ons samelewing veral  met die gebruik van presisie boerdery en herlewingslandbou! Met stygende insetkoste, nuwe kultivars, weerstandbiedende onkruid en graanpryse wat […]

More