Lanbouweekblad-toer na Argentinië 2018

‘n Dekade na ons eerste landboutoer van Argentinië besoek Landbouweekblad weer Argentinië en hierdie keer saam met Danie Slabbert, boer en voormalige voorsitter van die Riemland Studiegroep in Reitz. Saam gaan ons vanaf 27 Mei tot 6 Junie 2018 verskillende dele van die land besoek om te kyk waar Argeninië se landbou tans staan en […]

More