‘n Vlot in die Rio de Janeiro Karnaval Río de Janeiro se jaarlikse Karnaval is ‘n gebuertenis om ten minste een keer in ‘n mens se lewe te besoek. Die kleure, danse en atmosfeer is ongelooflik! Kontak Laurik International vir ‘n pasgemaakte besoek aan hierdie unieke gebeurtenis.