Uitsig vir Geotermiese Energie in Argentinië, Suid-Afrika en Chile
‘n Geotermiese bron word geklasifiseer as ‘n rots formasie of ondergrondse water bron wat vanaf 20°C to meer as 300°C kan wees. Hierdie bron word gebruik om ‘n vloeistof, water of andersins, deur ‘n Rankine-siklus (Of Organiese Rankine-siklus) te verhit. Tipies word temperature oor 150°C gebruik vir elektriese kragopwekking maar dit is ook moontlik om […]