In Argentinië Waai Winde vir Alternatiewe Energie
Argentinië is ‘n land wat groot potensiaal besit vir windenergie. Meer as 70% van die land het windsnelhede van meer as 6m/s volgens die Argentynse Raad vir Hernubare Energie. In Patagonië is die gemiddeld nog hoër met winde van tussen 9 en 12 m/s. Alhoewel daar groot potensiaal in Argentinië is vir hierdie vorm van […]