Nuus
VENNOOTSKAP IN LANDBOUTEGNOLOGIE EN GENETIKA
ARGENTINIË EN SUID-AFRIKA: ’n Nuwe strategiese Suid-Suid-korridor ontsluit bilaterale handel, tegniese samewerking en die uitruil van elite-beesgenetika.BUENOS AIRES — In ’n belangrike belyning van die landbou-landskap in die Suidelike Halfrond, het Argentinië en Suid-Afrika ’n gesamentlike verklaring onderteken om veilige handel te fasiliteer en biosekuriteit te versterk. Hierdie ooreenkoms fokus op […]
Geenbewerkingshandleiding Geen bewerking No-Till in Afrikaans
Die Instituut vir Landbou Tegnologie van Argentina (INTA) het ‘n gratis handleiding ontwikkel vir die suksesvolle implimentering van die geenbewerking metode van verbouing wat hulle suksesvol in Suid-Afrika in samewerking met Graan Suid-Afrika getoets het en as deel van die herlewingslandbouprojek bied.Geenbewerking is ‘n metode van voorbereiding van die saadbedding […]
La Rural “Palermo” 2020 Skou – uitgestel tot Oktober
Dit is pas aangekondig dat die bereoemde La Rural Palermo landbouskou wat reeds 134 jaar in die middel van die stad van Buenos Aires in Argentinië plaasvind uitgestel gaan word van die tradisionele datum rondom die laaste twee weke van Julie na die eerste helfte van Oktober in 2020. Dit […]
2016-17 Droogte in Patagonië verwoes skaap boerderye
Daar heers tans ‘n besonderse erge droogte in die suidelike helfte van Argentinië wat as Patagonië bekend staan. Die streek wat natuurlik baie droog is het net ‘n kwart van die normale reënval ontvang en boere het reeds hulle skaapkuddes verminder of heeltemal van kant gemaak. http://www.tiemposur.com.ar/nota/124820-productores-de-santa-cruz-calculan-en-900-millones-las-perdidas-por-sequia In die provinsie […]
Droogtebestande GM soja in Argentina ontwikkel
Argentina ontwikkel ‘n soja variëteit bestand teen droogte en aartappel bestand teen Y-virus Argentynse owerhede het pas aangekondig dat nasionale wetenskaplikes suksesvol was om droogtebestande sojabone plaaslik te produseer en net Argentynse tegnologie te gebruik. Dit is die eerste keer in die wêreld dat GM tegnologie gebruik word om sojabone bestand […]
Laurik International
info@laurik.com.ar
Tel en WhatsApp:
+549 11 6274 5888
Buenos Aires, Argentinië





