Argentinië en Suid-Afrika werk saam op Nano-tegnologie
Die Suid-Afrikaanse en Argentynse minsisters van Wetenskap en Tegnologie het pas ‘n ooreenkoms geteken vir die opening van ‘n sentrum vir die gesamentlike navorsing in Nano-tegnologie. In die eerste fase is hierdie sentrum slegs vir akademiese en virtuele samewerking maar soos beide ministers aangedui het is daar ‘n groot geleentheid vir gesamentlike ontwikkeling van nuwe […]