Geenbewerking (die Argentynse metode vir volhoubare bewaringsboerdery)
Geenbewerking in Argentinië soos deur INTA aanbeveel. Inleiding Dit is belangrik om graan en voer te verbou met ʼn produksiestelsel wat hoë produktiwiteit en mededingendheid verseker, en wat op die lang termyn werk en omgewingsvriendelik is. Die graanproduksiepotensiaal in ʼn sekere gebied word bepaal deur beskikbare hulpbronne soos sonskyn, temperatuur, grondvrugbaarheid en die beskikbaarheid van […]