Mobiele slagpales in Argentina
Die Departement vir voedselveiligheid in Argeninië (SENASA) het aangekondig dat hulle program vir mobiele slagpales suksesvol die eerste fase van die projek geslaag het met 1400 diere wat tussen die einde van 2013 en 2014 geslag is. Die doel is om dit vir klein- en bestaansboere moontlik te maak om hulle vleisproduksie te verkoop met die nodige […]